Tom Lanoye Sprakeloos (Afrikaans Edition)

ISBN 13 : 9781869194024

Sprakeloos (Afrikaans Edition)

Note moyenne 4,04
( 2 214 avis fournis par Goodreads )
 
9781869194024: Sprakeloos (Afrikaans Edition)

In die (outo)biografiese roman Sprakeloos vertel Tom Lanoye van sy ma se beroerte, haar spraakverlies en haar langsame aftakeling en uiteindelike dood. Terselfdertyd toon die roman die ontreddering van 'n skrywer wat sy moedertaal in sy moeder sien verlore gaan en wat die verlies probeer besweer met 'n vuurwerk van woorde. Die verlies van taal word herstel met taal. Met heelwat humor neem die skrywer ook afskeid van sy jeug, van sy pa se slaghuis en die sprankelende Vlaamse stadsbuurt waarin hy grootgeword het. Maar bowenal is dit 'n afrekening met sy ma - 'n klein, temperamentele amateuraktrise wat nie die teater en die werklike lewe uit mekaar kon hou nie. Sy vorm die middelpunt van talle tragikomiese familietaferele.

Les informations fournies dans la section « Synopsis » peuvent faire référence à une autre édition de ce titre.

About the Author :

Tom Lanoye is 'n skrywer, digter, dramaturg, joernalis, vertaler en kritikus. Hy woon in Antwerpen en Kaapstad. Hy het verskeie pryse vir sy skryfwerk ontvang, waaronder die gesogte Goue Uil-lesersprys.

Les informations fournies dans la section « A propos du livre » peuvent faire référence à une autre édition de ce titre.

Acheter neuf Afficher le livre
EUR 24,21

Autre devise

Frais de port : EUR 31,67
De Australie vers Etats-Unis

Destinations, frais et délais

Ajouter au panier

Meilleurs résultats de recherche sur AbeBooks

1.

Tom Lanoye
ISBN 10 : 1869194020 ISBN 13 : 9781869194024
Neuf(s) Paperback Quantité : 1
Vendeur
AussieBookSeller
(SILVERWATER, NSW, Australie)
Evaluation vendeur
[?]

Description du livre 2011. Paperback. État : New. Paperback. In die (outo)biografiese roman Sprakeloos vertel Tom Lanoye van sy ma se beroerte, haar spraakverlies en haar langsame aftakeling en uiteindelike dood.Shipping may be from our Sydney, NSW warehouse or from our UK or US warehouse, depending on stock availability. 308 pages. 0.432. N° de réf. du libraire 9781869194024

Plus d'informations sur ce vendeur | Poser une question au libraire

Acheter neuf
EUR 24,21
Autre devise

Ajouter au panier

Frais de port : EUR 31,67
De Australie vers Etats-Unis
Destinations, frais et délais