Type d'article
Etat
Reliure
Particularités
Pays
Evaluation du vendeur
Edité par (Pretoria: Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1978) 0869654721, 1978
ISBN 10 : 0869654721ISBN 13 : 9780869654729
Vendeur : Christison Rare Books, IOBA SABDA, Port Elizabeth, Afrique du sud
Membre d'association : IOBA
Livre
Bronnepublikasie Nr. 7. 8vo; original orange cloth, with lettering to spine; pictorial dustwrapper; pp. (xii) + 408, incl. index; photographs; maps. Dustwrapper's spine panel lightly sunned; trace of tape marks to lower pastedown. Very good condition. Dutch text, with Afrikaans notes. " 'n Driekwarteeu na die gebeurtenis herleef opnuut die lyding en ondergang van 'n volk, aangeteken in 'n dagverhaal, opgediep uit briewe en sakboekies wat Jan F.E. Celliers te velde geskryf en wat tussen familierelieke vir die nageslag bewaar gebly het. Uit sy oorlogsdagboek leer 'n mens Celliers in sy middel-dertigerjare ken. Hy is iemand met 'n smaak vir die geskrewe word, geobsessioneerd om self te skryf en met 'n diepe belangstelling in die mens. Hy is egter hardhorend, slegsiende en gevolglik van sy medemens half afgesonderd. Hy leef na binne gekeer met sy sakboekie as vriend aan wie hy sy stemminge, lewensbeskouing en ervaringe toevertrou.".