Search preferences

Type d'article

Etat

  • Tous
  • Neuf
  • Ancien ou d'occasion

Reliure

  • Toutes
  • Couverture rigide
  • Couverture souple

Particularités

  • Edition originale
  • Signé
  • Jaquette
  • Avec images
  • Sans impression à la demande

Pays

Evaluation du vendeur

  • Möller, Pieter

    Edité par Melanie Uitgewers, Pretoria, South Africa, 1999

    ISBN 10 : 0620244321ISBN 13 : 9780620244329

    Vendeur : Eaglestones, Oudtshoorn, Afrique du sud

    Evaluation du vendeur : Evaluation 5 étoiles, Learn more about seller ratings

    Contacter le vendeur

    Livre Edition originale

    EUR 192,56

    Autre devise

    Quantité disponible : 1

    Ajouter au panier

    Soft cover. Etat : Very Good. First Edition. AGTER OP BOEK: In 'n tyd waarin die Afrikaner hom op staatkundige gebied op die ashoop bevind, hy verguis en verneder word, sy taal en geskiedenis op 'n gruwelike wyse misken en afgetakel word, verskyn hierdie boek, soos 'n tydige lafenis, op die toneel. Volgens die skrywer, is die doel met hierdie aftakeling van die Afrikaner om by hom 'n skuldkompleks oor die verlede te laat, posvat en hom van alles wat eie aan hom is, los te skeur in hierdie boek poog dr. Pieter Möller om hierdie proses tee te gaan deur in die 16 Hoofstukke waaruit die boek þestaan juis aan te toon dat die Afrikaner niks het om hom oor te skaam nie. Inteendeel, hy het alle rede om trots te wees op sy geskiedenis en sy helde-voorgeslag. Aangesien die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog 'n honderd jaar gelede, vanjaar hettenk word, het die skrywer dit goed gedink om die langste hoofstuk daaraan te wy. Hierdie hoofstuk maak ook die kern uit van 'n reeks praatjies wat dr.Möller oor Radio Pretoria gelewer het. Athoewel hierdie boek deur 'n historikus (op 'n feite-getroue wyse) geskryf is, sal dit die leser boei, want die skrywer draai geen doekies om die feite (vanaf 1652 tot 1999) nie, dit is baie interessant en lees maklik en vloeiend. --------------------------------------------------------------------------------------- 420 bladsye, handtekening van P.W. Möller verskyn op titelblad. Hoek van titelblad afgesny om van die prysetiket ontslae te raak ------------------ Orders over $100.00 are shipped using tracked courier delivery services. Size: Approx 6" Wide - 8" Tall.