Articles liés à Ons gaan Krugerwildtuin toe

Ons gaan Krugerwildtuin toe - Couverture souple

Roux, Liza M

 
9780620849906: Ons gaan Krugerwildtuin toe

Synopsis

Hierdie is die storie van 'n gesin wat in die Krugerwildtuin gaan vakansie hou. Tradisies en bekende wildtuin-bakens word uitstekend in die kleurvolle illustrasies vasgevang. Die storie bevat natuurbewaring boodskappe wat 'n liefde vir die natuur by jong lesers kan kweek. Ouers én kinders sal die boekie saam geniet en hul wildtuinherinneringe tuis kan herleef.

Les informations fournies dans la section « Synopsis » peuvent faire référence à une autre édition de ce titre.