Articles liés à Moord en Ander Inkopies

Moord en Ander Inkopies - Couverture souple

Putter, Corlie

 
9780620960731: Moord en Ander Inkopies

Synopsis

Twee skynbaar onverwante moorde word gepleeg.

Die eerste, die aand wat Suzaan Louw by die supermark stop om 'n paar inkopies te doen. Die tweede, op die Zac Bosch wynlandgoed net buite Stellenbosch.

Wat het twee moorde, 'n jong weduwee en een van die land se vernaamste wynmakers met mekaar in gemeen? Die enigmatiese speurder Cronje word ingeroep om die ondersoek te lei. Die jong weduwee,

Suzaan Louw, probeer alles om haar onskuld self te bewys. En die skatryk Zach Bosch sit nie 'n voet verkeerd nie.

Volgens berig is die speurder uiters bekwaam. Maar dit blyk asof speurder Konstantyn Cronje dié keer op

'n dwaalspoor is.... Of dalk nie?



Les informations fournies dans la section « Synopsis » peuvent faire référence à une autre édition de ce titre.