Stormkind - Couverture souple

Scheepers, Riana

 
9780624086611: Stormkind

Synopsis

Jana is net drie jaar oud toe haar ma spoorloos verdwyn. Op die Bolandse wynplaas Stormkloof treur KleinStorm oor sy pragtige vrou. Jana verlang ook na haar ma. Snags roep die wind haar buitentoe, maar Jana is nie bang vir die storm nie. As sy mooi na die wind luister, hoor sy die soet, hoë note van haar ma se fluit. Een so 'n stormnag ontmoet Jana vir !X'uri. !X'uri het gekom omdat dit tyd is om Jana se ma te soek.

Les informations fournies dans la section « Synopsis » peuvent faire référence à une autre édition de ce titre.

À propos de l?auteur

Riana Scheepers is op 9 Desember 1957 op Vryheid in KwaZulu-Natal gebore. In 1990 debuteer sy met die kortverhaalbundel, Die ding in die vuur, wat met die ATKV- en FAK-prys bekroon word. In 1992 ontvang sy die Eugène Marais-prys vir haar tweede bundel, Dulle Griet. Sedertdien is haar boeke topverkopers, in Suid-Afrika en in die buiteland.

Les informations fournies dans la section « A propos du livre » peuvent faire référence à une autre édition de ce titre.