Die Ballade van Cornelius Hannepoot is die boek waarna jy al lankal soek. Die tong-in-die-kies-stories sal jou laat lag, ’n bietjie laat dink, na die ou dae terugverlang en sommer inspireer ook.
Van die begin van die boek tot die ink opgeraak het, sal jy interessante en lagwekkende stories lees. Van klein Cornelius se geboorte wat die binnelandse hospitaal op hol gehad het, tot sy avonture as staatsamptenaar, waar hy ’n draai gemaak het oral in staat. Die staat het op hom staat gemaak om die treine se wiele te pomp, in die vloot moes hy bote leer swem en duikbote leer duik. Hy is gefire of dalk het hy bedank as kakkerlakkyker (gesondheidsinspekteur) Hy het ge-AWOL uit die army oor ’n radiomisverstand. Hy het sy dae gehad by NASA en as geheime agent. Hy het selfs die Britte gaan leer Afrikaans praat in Engeland op ’n stadium. Cornelius ken al 44 Afrikaanssprekende mense. Van die 44 is daar ’n paar karakters wat in die boek verskyn, soos Cornelius Snr, wat gladder met sy bek is as ’n geoliede speen varkie, Gertjie Gulpman wat ’n haan onder die henne is, Vinnige Fanie wat gou vinnig enige iets kan doen. Sakkie Satellite met die bak ore wat weggewaai het in die Strand. Baard Nel wat gebore is met ’n baard wat nie gesny kan word nie. Magic Mike wat altyd ’n plan het. Oom Jopie met die wyse woorde. Stories oor hoe ’n dorp sy naam gekry het, die verskil tussen liefde en lus en sommer ’n stapstorie ook.
Een van ons hoofkarakters is ons ou vriend brandewyn, want was dit nie vir hom nie, sou al die stories en karakters nie na vore gekom het nie. Kyk uit vir ons ou vriend, hy syfer orals deur in die stories.
Lekker lees.
Les informations fournies dans la section « Synopsis » peuvent faire référence à une autre édition de ce titre.
Vendeur : GreatBookPrices, Columbia, MD, Etats-Unis
Etat : New. N° de réf. du vendeur 49862979-n
Quantité disponible : Plus de 20 disponibles
Vendeur : Rarewaves USA, HEBRON, KY, Etats-Unis
Paperback. Etat : New. N° de réf. du vendeur LU-9780903733014
Quantité disponible : Plus de 20 disponibles
Vendeur : BargainBookStores, Grand Rapids, MI, Etats-Unis
Paperback or Softback. Etat : New. Die Ballade van Cornelius Hannepoot. Book. N° de réf. du vendeur BBS-9780903733014
Quantité disponible : 5 disponible(s)
Vendeur : California Books, Miami, FL, Etats-Unis
Etat : New. N° de réf. du vendeur I-9780903733014
Quantité disponible : Plus de 20 disponibles
Vendeur : GreatBookPrices, Columbia, MD, Etats-Unis
Etat : As New. Unread book in perfect condition. N° de réf. du vendeur 49862979
Quantité disponible : Plus de 20 disponibles
Vendeur : PBShop.store US, Wood Dale, IL, Etats-Unis
PAP. Etat : New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000. N° de réf. du vendeur L2-9780903733014
Quantité disponible : Plus de 20 disponibles
Vendeur : Rarewaves.com USA, London, LONDO, Royaume-Uni
Paperback. Etat : New. N° de réf. du vendeur LU-9780903733014
Quantité disponible : Plus de 20 disponibles
Vendeur : PBShop.store UK, Fairford, GLOS, Royaume-Uni
PAP. Etat : New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000. N° de réf. du vendeur L2-9780903733014
Quantité disponible : Plus de 20 disponibles
Vendeur : Ria Christie Collections, Uxbridge, Royaume-Uni
Etat : New. In. N° de réf. du vendeur ria9780903733014_new
Quantité disponible : Plus de 20 disponibles
Vendeur : GreatBookPricesUK, Woodford Green, Royaume-Uni
Etat : New. N° de réf. du vendeur 49862979-n
Quantité disponible : Plus de 20 disponibles