Mossie Mostert is 'n avontuurlustige seun. Hy bly op Skilpadfontein, 'n plattelandse dorpie in Suid-Afrika. Saam met sy fiets-vriend Jumbo maak hy 'n verskil in die lewe van baie dorps- en plaasmense. Hy en Jumbo lewer kruideniersware af vir Oom Japie se Superette. In hierdie aksieverhaal help Mossie en sy maats om 'n bende renosterstropers vas te trek.
Les informations fournies dans la section « Synopsis » peuvent faire référence à une autre édition de ce titre.
Outeur en illustreerder Attie Koekemoer woon in Linden, Johannesburg, Suid-Afrika. Hy is getroud met Isolde en hulle het twee kinders, Antjie en Jannes. As jong kind reeds het Attie begin om strokies- en spotprente te teken. Vanaf 1982 het hy en sy broer rekenaarspeletjies ontwikkel. Na skool het hy verder in klassieke tale aan die Universiteit van Pretoria studeer. Die animasiekuns het hom egter altyd aangegryp. In 1995 het hy 'n animasie en illustrasie studio, Artattack, saam met ‘n vriend begin. In 2000 sluit hy hom aan by hul familiebesigheid in die fietsbedryf. Sedert 2000 is hy betrokke by die besigheid se fietstydskrif, die Ride Magazine. In Mossie en Jumbo meng hy sy passie vir teken, taal en fietse en vertel in kleurryke styl hoe ‘n fiets ‘n kind se beste vriend geword het.
Les informations fournies dans la section « A propos du livre » peuvent faire référence à une autre édition de ce titre.
Vendeur : CitiRetail, Stevenage, Royaume-Uni
Paperback. Etat : new. Koekemoer, Attie (illustrateur). Paperback. Mossie Mostert is 'n avontuurlustige seun. Hy bly op Skilpadfontein, 'n plattelandse dorpie in Suid-Afrika. Saam met sy fiets-vriend Jumbo maak hy 'n verskil in die lewe van baie dorps- en plaasmense. Hy en Jumbo lewer kruideniersware af vir Oom Japie se Superette. In hierdie aksieverhaal help Mossie en sy maats om 'n bende renosterstropers vas te trek. This item is printed on demand. Shipping may be from our UK warehouse or from our Australian or US warehouses, depending on stock availability. N° de réf. du vendeur 9781496031488
Quantité disponible : 1 disponible(s)