Speurder superintendent Braam van der Merwe word in die vroeë oggendure wakker gebel en ontbied na ’n moordtoneel in Hillbrow. Die lyk behoort aan dié van ’n jong, pragtige dame. Dit lyk asof die moord uit woede en haat gepleeg is. Wat net soos nog ’n moordsyfer binne die Suid-Afrikaanse geweldsmisdaad-konteks lyk, verander binnekort in iets baie meer kompleks soos wat die lyke begin ophoop; die werk van ’n reeksmoordenaar wat homself “Die Reiniger” noem. ’n Waansinnige wie se moordtog jare teruggaan. Braam en sy span ondersoekers bevind hulself in die web van ’n meesterbrein-maniak wat altyd een stap voor is. Hoe meer klippe omgekeer word, hoe meer raaisels duik op. Gaan Die Reiniger gestop word? En is Braam, met sy donker verlede, self psigologies opgewasse vir die pad wat voorlê?
Les informations fournies dans la section « Synopsis » peuvent faire référence à une autre édition de ce titre.
Vendeur : GreatBookPrices, Columbia, MD, Etats-Unis
Etat : As New. Unread book in perfect condition. N° de réf. du vendeur 41331036
Quantité disponible : Plus de 20 disponibles
Vendeur : GreatBookPrices, Columbia, MD, Etats-Unis
Etat : New. N° de réf. du vendeur 41331036-n
Quantité disponible : Plus de 20 disponibles
Vendeur : California Books, Miami, FL, Etats-Unis
Etat : New. Print on Demand. N° de réf. du vendeur I-9781697945973
Quantité disponible : Plus de 20 disponibles
Vendeur : GreatBookPricesUK, Woodford Green, Royaume-Uni