Articles liés à Nôko Die Ridder 2: Wat Is Die Kosbare Skat Van Jou...

Nôko Die Ridder 2: Wat Is Die Kosbare Skat Van Jou Volk? - Couverture souple

Livre 3 sur 8: Noko The Knight®

Theodorou, Eleni

 
9781732650077: Nôko Die Ridder 2: Wat Is Die Kosbare Skat Van Jou Volk?

Synopsis

Toe die klok lui vir pouse, storm Nôko en sy vriende haastig uit die klaskamer by Nagskool van die Natuur, sodat hulle kan begin smul aan die heerlike kos wat hulle ouers vir hulle ingepak het. Nadat hulle hul kosblikkies oopgemaak het, het hulle verstom gekyk hoe Mmaboedoe se kos wriemel. Hierdie bosveld tjommies het besef dat hulle nie almal dieselfde soorte kos eet, of selfs dieselfde lyk nie, maar dat die verskillende vriende dinge baie verskillend doen. Hulle nuuskierigheid was omtrent geprikkel en dit het gelei na 'n ondersoek van Nôko om te sien wat elkeen van die verskillende vriende so uniek en spesiaal maak.

Les informations fournies dans la section « Synopsis » peuvent faire référence à une autre édition de ce titre.