Jou velkleur maak jou nie vinnig, sterk, slim of gevaarlik nie. Ek wil sommer skree: "Dis net vel, my pel!"
'n Geïllustreerde kinderboek oor die evolusie van velkleur, gebaseer op navorsing deur die antropoloog dr. Nina Jablonski en die historikus dr. Holly Y. McGee. Saam beskik hulle oor meer as 40 jaar se kennis wat spruit uit hul akademiese werk wat deur ewekniebeoordelaars nagegaan is.
Ontmoet vir Epi Dermis! Epi se ander naam is "Vel". Epi sal jou mooi vertel hoekom ons velle verskillende kleure het.
Epi sal die wetenskap van velkleur op 'n eenvoudige manier verduidelik. Epi is die orgaan in die liggaam wat die hardste werk! Laat Epi toe om aan jou te verduidelik hoekom sweet jou liggaam se geheime superkrag is! Saam met Epi sal ons die geskiedenis van velkleur ondersoek en uitvind waarom velkleur nie jou gedrag beïnvloed nie.
In Afrikaans vertaal deur Izak de Vries, met 'n voorwoord deur Michael Jonas, direkteur van die Afrikaanse Taalmonument en -museum.
Les informations fournies dans la section « Synopsis » peuvent faire référence à une autre édition de ce titre.
Dr. Nina Jablonski is 'n antropoloog en paleobioloog wie se navorsing oor die evolusie van velkleur al in talle vaktydskrifte gepubliseer is, insluitend Journal of the American Medical Association (JAMA), Nature en American Psychologist. Sy is die skrywer van verskeie boeke, insluitend Living Color: The Biological and Social Meaning of Skin Color en Skin: A Natural History. Jablonski is ook 'n gewilde TED Talks-spreker en het al as gas op programme soos The Colbert Report en Bill Nye se Science Rules!-podsending verskyn. Sy het uitgebreide ervaring in die ontwikkeling van wetenskapleerplanne vir die onderwys. Van die heel jongste leerders tot skoolverlaters het al hierby gebaat.
Dr. Holly Y. McGee is 'n historikus aan die Universiteit van Cincinnati. Haar navorsing oor die verspreiding van rassisme in die moderne samelewing sluit vergelykende studies oor die Afro-Amerikaanse geskiedenis en raspolitiek in Suid-Afrika in. McGee is die skrywer van "One Day We Are Going Home" The Long Exile of Elizabeth Mafeking en is 'n stigter van die niewinsgewende National Black Teachers Association wat in die VSA gebaseer is.
Karen Vermeulen (illustreerder) is 'n kunstenaar, illustreerder en onderwyser wat in Kaapstad, Suid-Afrika woon. Haar werk is opbouend en altyd tong-in-die-kies. Wanneer sy nie besig is met een of ander kreatiewe projek nie, speel sy waarskynlik met haar kat, Sir Henry. Izak de Vries (vertaler) is 'n uitgewerskonsultant wat ten nouste betrokke was by talle handboeke wat vandag in Suid-Afrikaanse skole gebruik word.
Les informations fournies dans la section « A propos du livre » peuvent faire référence à une autre édition de ce titre.
Vendeur : Grand Eagle Retail, Bensenville, IL, Etats-Unis
Paperback. Etat : new. Vermeulen, Karen (illustrateur). Paperback. Jou velkleur maak jou nie vinnig, sterk, slim of gevaarlik nie. Ek wil sommer skree: Dis net vel, my pel!n Geillustreerde kinderboek oor die evolusie van velkleur, gebaseer op navorsing deur die antropoloog dr. Nina Jablonski en die historikus dr. Holly Y. McGee. Saam beskik hulle oor meer as 40 jaar se kennis wat spruit uit hul akademiese werk wat deur ewekniebeoordelaars nagegaan is.Ontmoet vir Epi Dermis! Epi se ander naam is Vel. Epi sal jou mooi vertel hoekom ons velle verskillende kleure het.Epi sal die wetenskap van velkleur op n eenvoudige manier verduidelik. Epi is die orgaan in die liggaam wat die hardste werk! Laat Epi toe om aan jou te verduidelik hoekom sweet jou liggaam se geheime superkrag is! Saam met Epi sal ons die geskiedenis van velkleur ondersoek en uitvind waarom velkleur nie jou gedrag beinvloed nie.In Afrikaans vertaal deur Izak de Vries, met n voorwoord deur Michael Jonas, direkteur van die Afrikaanse Taalmonument en -museum. This item is printed on demand. Shipping may be from multiple locations in the US or from the UK, depending on stock availability. N° de réf. du vendeur 9781733547499
Quantité disponible : 1 disponible(s)
Vendeur : Revaluation Books, Exeter, Royaume-Uni
Paperback. Etat : Brand New. Vermeulen, Karen (illustrateur). 56 pages. Afrikaans language. 10.00x10.00x9.00 inches. In Stock. N° de réf. du vendeur x-1733547495
Quantité disponible : 2 disponible(s)
Vendeur : Majestic Books, Hounslow, Royaume-Uni
Etat : New. Vermeulen, Karen (illustrateur). Print on Demand. N° de réf. du vendeur 398173670
Quantité disponible : 4 disponible(s)
Vendeur : Books Puddle, New York, NY, Etats-Unis
Etat : New. Vermeulen, Karen (illustrateur). Print on Demand. N° de réf. du vendeur 26399252025
Quantité disponible : 4 disponible(s)
Vendeur : Biblios, Frankfurt am main, HESSE, Allemagne
Etat : New. Vermeulen, Karen (illustrateur). PRINT ON DEMAND. N° de réf. du vendeur 18399252019
Quantité disponible : 4 disponible(s)
Vendeur : CitiRetail, Stevenage, Royaume-Uni
Paperback. Etat : new. Vermeulen, Karen (illustrateur). Paperback. Jou velkleur maak jou nie vinnig, sterk, slim of gevaarlik nie. Ek wil sommer skree: Dis net vel, my pel!n Geillustreerde kinderboek oor die evolusie van velkleur, gebaseer op navorsing deur die antropoloog dr. Nina Jablonski en die historikus dr. Holly Y. McGee. Saam beskik hulle oor meer as 40 jaar se kennis wat spruit uit hul akademiese werk wat deur ewekniebeoordelaars nagegaan is.Ontmoet vir Epi Dermis! Epi se ander naam is Vel. Epi sal jou mooi vertel hoekom ons velle verskillende kleure het.Epi sal die wetenskap van velkleur op n eenvoudige manier verduidelik. Epi is die orgaan in die liggaam wat die hardste werk! Laat Epi toe om aan jou te verduidelik hoekom sweet jou liggaam se geheime superkrag is! Saam met Epi sal ons die geskiedenis van velkleur ondersoek en uitvind waarom velkleur nie jou gedrag beinvloed nie.In Afrikaans vertaal deur Izak de Vries, met n voorwoord deur Michael Jonas, direkteur van die Afrikaanse Taalmonument en -museum. This item is printed on demand. Shipping may be from our UK warehouse or from our Australian or US warehouses, depending on stock availability. N° de réf. du vendeur 9781733547499
Quantité disponible : 1 disponible(s)
Vendeur : AHA-BUCH GmbH, Einbeck, Allemagne
Taschenbuch. Etat : Neu. Vermeulen, Karen (illustrateur). nach der Bestellung gedruckt Neuware - Printed after ordering - Jou velkleur maak jou nie vinnig, sterk, slim of gevaarlik nie. Ek wil sommer skree: 'Dis net vel, my pel!''n Geïllustreerde kinderboek oor die evolusie van velkleur, gebaseer op navorsing deur die antropoloog dr. Nina Jablonski en die historikus dr. Holly Y. McGee. Saam beskik hulle oor meer as 40 jaar se kennis wat spruit uit hul akademiese werk wat deur ewekniebeoordelaars nagegaan is.Ontmoet vir Epi Dermis! Epi se ander naam is "Vel". Epi sal jou mooi vertel hoekom ons velle verskillende kleure het.Epi sal die wetenskap van velkleur op 'n eenvoudige manier verduidelik. Epi is die orgaan in die liggaam wat die hardste werk! Laat Epi toe om aan jou te verduidelik hoekom sweet jou liggaam se geheime superkrag is! Saam met Epi sal ons die geskiedenis van velkleur ondersoek en uitvind waarom velkleur nie jou gedrag beïnvloed nie.In Afrikaans vertaal deur Izak de Vries, met 'n voorwoord deur Michael Jonas, direkteur van die Afrikaanse Taalmonument en -museum. N° de réf. du vendeur 9781733547499
Quantité disponible : 1 disponible(s)
Vendeur : preigu, Osnabrück, Allemagne
Taschenbuch. Etat : Neu. Vermeulen, Karen (illustrateur). Dis Net Vel, My Pel! | Nina Jablonski (u. a.) | Taschenbuch | Afrikaans | 2025 | Powers Squared | EAN 9781733547499 | Verantwortliche Person für die EU: Libri GmbH, Europaallee 1, 36244 Bad Hersfeld, gpsr[at]libri[dot]de | Anbieter: preigu Print on Demand. N° de réf. du vendeur 133826418
Quantité disponible : 5 disponible(s)