Eendag lank, lank gelede het ’n gebedstapper die warm, sonnige Karoo ingestap. Wie was hy? En wat wou die groot ou bloekomboom so graag vir hom vertel het? Daar was iets waarvan niemand geweet het nie … Hierdie genotvolle storie het versteekte leidrade wat die geleentheid bied vir geleide gesprekke oor verskeie geestelike onderwerpe soos: • Hoe hoor ’n mens God se stem • Die krag van gebed • Die krag van woorde in die vestiging van identiteit • Die belangrikheid van water • Die waarde van behulpsaamheid
Les informations fournies dans la section « Synopsis » peuvent faire référence à une autre édition de ce titre.
Vendeur : Revaluation Books, Exeter, Royaume-Uni
Paperback. Etat : Brand New. Bekker, Peet (illustrateur). 32 pages. 7.87x7.87x0.08 inches. In Stock. N° de réf. du vendeur zk1920132058
Quantité disponible : 1 disponible(s)