Maak Hope Geld Uit Jou Eie Besigheid - Couverture souple

Parker, Eric

 
9781920434021: Maak Hope Geld Uit Jou Eie Besigheid

Synopsis

Die benadering wat die boek so gewild gemaak het in die Engelse weergawe is ook in die Afrikaans gevolg, naamlik eenvoudige taalgebruik, vele stories en voorbeelde van hoe om dinge te doen en nie te doen nie, en dan ook foto's, illustrasies, inligtingskassies en spotprente wat die leser deur die proses begelei. Om jou eie besigheid te begin, is geen grap nie, veral in moeilike ekonomiese tye. Moet dit nie eens oorweeg om soiets aan te pak as jy nie eers van 'n meester op die gebied geleer het wat werklik belangrik is nie.

Les informations fournies dans la section « Synopsis » peuvent faire référence à une autre édition de ce titre.