Articles liés à Vlug van die Nag

Vlug van die Nag - Couverture souple

Botha, June

 
9781928530848: Vlug van die Nag

Synopsis

Iewers in dié boeiende moordverhaal verloor Jört, hoofspeurder van Moord- en Roof, sy hart op die skynbare- en waarskynlik - eerbare moordenares, Luna, wat die vermoorde se kind op die nag van die moord ontvoer, en haar onder die veiligheid van haar erfporsie bring - daar waar die gesiene Jan Barnard, haar pa, tot sy ontsteltenis ontdek dat sy sogenaamde kleinkind die ontvoerde kind van die vermoorde is.

As dit nie is vir speurdersersant Jört se skerpsinnige waarnemingsvermoë, sy breë bors - daar waar die hart nog op die regte plek klop - en sy beskermingsdrang om die vermoorde minnares se ontvoerde kind te vind nie, het die howe so wrintiewaar die onwrikbare Luna galg toe gestuur!


Les informations fournies dans la section « Synopsis » peuvent faire référence à une autre édition de ce titre.