Articles liés à Die Spookjagters

Die Spookjagters - Couverture souple

Victor, Errol

 
9798235917422: Die Spookjagters

Synopsis

DIE SPOOKJAGTERS 'n Spooklig dwing Buks Viljoen van die pad af en laat hom vir dood in die brandende meubelwa agter. Nog een in 'n reeks van vreemde ongelukke wat Hectorspruit-Vervoerkontrakteurs teister. Die tweeling Boela en Basjan en hul vriende, Frik Kruger en Phillip Human, besluit om ondersoek in te stel, maar hulle het nie rekening gehou met ou Krasnapolski se spook, die wilddiefstal oor die grens of die Krokodilrivier se krokodille nie. Geheimsinnigheid omhul die vreemde gebeure in die Marlottipas. Skuil die oplossing van die probleem dalk in die bonatuurlike, of ... Die Spookjagters is 'n spanningsverhaal wat jou end-uit sal meevoer. Ouderdomsgroep 9-12 jaar Die Basjan en Boela-Reeks 1. Die Merk van el-Kat 2. Die Duiwelswolwe van Omdraai Verby 3. Die Spookjagters 4. Die Geheim van die Tas

Les informations fournies dans la section « Synopsis » peuvent faire référence à une autre édition de ce titre.