Lourette Greyling is ’n briljante geologiestudent. Sy is veral geïnteresseerd in die redes en uitwerking van aardverwarming en spandeer ure in die koepel-laboratorium wat haar vader aan haar nagelaat het. Alhoewel haar professore verskil van haar, glo sy in haar navorsing en haar broer, Wickus, ook ’n geologiestudent in sy derde jaar, ondersteun haar volkome.
Totdat sy die vreemde verskynsel deur haar teleskoop waarneem. Iets of iemand kommunikeer met haar, maar die verskyning van die glimmende blink ruimtetuig oortref haar verwagtinge! Wat meer is, die enigmatiese ruimtewese, Maques van die planeet Proxima, word deel van haar daaglikse lewe, hy praat haar taal en boesem vertroue in.
Hy glo in haar navorsing omdat hy kan bewys wat met planete gebeur uit onkunde. Tot haar vreugde nooi hy haar om saam met hom die ruimte in te vaar. Sy beleef die uitwerking van aardverwarming op verskillende planete en besef dat die studie van die buitenste ruim soveel meer ingewikkeld is as wat sy ooit kon dink.
Dit word die ondervinding van ’n leeftyd, maar hoe gaan sy al hierdie kennis wat sy in hierdie verspotte reis deur die heelal beleef het, aan haar mense oordra en hulle oortuig dat hulle besig is om planeet Aarde te vernietig?
Les informations fournies dans la section « Synopsis » peuvent faire référence à une autre édition de ce titre.
Vendeur : California Books, Miami, FL, Etats-Unis
Etat : New. Print on Demand. N° de réf. du vendeur I-9798391182726
Quantité disponible : Plus de 20 disponibles
Vendeur : PBShop.store US, Wood Dale, IL, Etats-Unis
PAP. Etat : New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000. N° de réf. du vendeur L2-9798391182726
Quantité disponible : Plus de 20 disponibles
Vendeur : PBShop.store UK, Fairford, GLOS, Royaume-Uni
PAP. Etat : New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000. N° de réf. du vendeur L2-9798391182726
Quantité disponible : Plus de 20 disponibles
Vendeur : Ria Christie Collections, Uxbridge, Royaume-Uni
Etat : New. In. N° de réf. du vendeur ria9798391182726_new
Quantité disponible : Plus de 20 disponibles
Vendeur : CitiRetail, Stevenage, Royaume-Uni
Paperback. Etat : new. Paperback. Lourette Greyling is 'n briljante geologiestudent. Sy is veral geinteresseerd in die redes en uitwerking van aardverwarming en spandeer ure in die koepel-laboratorium wat haar vader aan haar nagelaat het. Alhoewel haar professore verskil van haar, glo sy in haar navorsing en haar broer, Wickus, ook 'n geologiestudent in sy derde jaar, ondersteun haar volkome. Totdat sy die vreemde verskynsel deur haar teleskoop waarneem. Iets of iemand kommunikeer met haar, maar die verskyning van die glimmende blink ruimtetuig oortref haar verwagtinge! Wat meer is, die enigmatiese ruimtewese, Maques van die planeet Proxima, word deel van haar daaglikse lewe, hy praat haar taal en boesem vertroue in. Hy glo in haar navorsing omdat hy kan bewys wat met planete gebeur uit onkunde. Tot haar vreugde nooi hy haar om saam met hom die ruimte in te vaar. Sy beleef die uitwerking van aardverwarming op verskillende planete en besef dat die studie van die buitenste ruim soveel meer ingewikkeld is as wat sy ooit kon dink. Dit word die ondervinding van 'n leeftyd, maar hoe gaan sy al hierdie kennis wat sy in hierdie verspotte reis deur die heelal beleef het, aan haar mense oordra en hulle oortuig dat hulle besig is om planeet Aarde te vernietig? This item is printed on demand. Shipping may be from our UK warehouse or from our Australian or US warehouses, depending on stock availability. N° de réf. du vendeur 9798391182726
Quantité disponible : 1 disponible(s)