'n Vrou sê op TV dat sy haar indrukke van die lewe te boek gestel het en skielik wil almal die boek koop om te deel in haar belewing en weergawe van die lewe.
Nonsies, sê my kop vir my. Dit is nie uniek nie. Enigeen met 'n skerp waarneming van die wonderlike lewe wat ons gegun word, kan dit doen. Dit is nou om te kan neerskryf wat ervaar is of word en om dit so akkuraat te doen dat die deler dit kan meemaak, meeleef, meevoel en geniet.
Te veel mooi gaan verlore omdat te veel mense vasval in die beklemtoning van die minder mooie, die traumatiese of die verskriklike wat angs meegebring het. Dit is egter deel van die realiteit en dit sou dom wees om hierdie minder mooie in ons lewens te ignoreer.
Die kuns lê dalk daarin om die minder mooie te omskep in ‘n gewig wat tuishoort op die ander weegkant van die skaal teenoor die mooie. Dan leef ons in balans en verstaan ons beide weegpunte beter.
Hierdie bundel eenvoudige sketse het dalk juis dit ten doel – om balans in die belewing van dinge in ons lewe te reflekteer...
Les informations fournies dans la section « Synopsis » peuvent faire référence à une autre édition de ce titre.
Vendeur : California Books, Miami, FL, Etats-Unis
Etat : New. Print on Demand. N° de réf. du vendeur I-9798666351628
Quantité disponible : Plus de 20 disponibles
Vendeur : Rarewaves.com USA, London, LONDO, Royaume-Uni
Paperback. Etat : New. N° de réf. du vendeur LU-9798666351628
Quantité disponible : Plus de 20 disponibles
Vendeur : Rarewaves USA United, HEBRON, KY, Etats-Unis
Paperback. Etat : New. N° de réf. du vendeur LU-9798666351628
Quantité disponible : Plus de 20 disponibles
Vendeur : CitiRetail, Stevenage, Royaume-Uni
Paperback. Etat : new. Paperback. 'n Vrou se op TV dat sy haar indrukke van die lewe te boek gestel het en skielik wil almal die boek koop om te deel in haar belewing en weergawe van die lewe. Nonsies, se my kop vir my. Dit is nie uniek nie. Enigeen met 'n skerp waarneming van die wonderlike lewe wat ons gegun word, kan dit doen. Dit is nou om te kan neerskryf wat ervaar is of word en om dit so akkuraat te doen dat die deler dit kan meemaak, meeleef, meevoel en geniet. Te veel mooi gaan verlore omdat te veel mense vasval in die beklemtoning van die minder mooie, die traumatiese of die verskriklike wat angs meegebring het. Dit is egter deel van die realiteit en dit sou dom wees om hierdie minder mooie in ons lewens te ignoreer. Die kuns le dalk daarin om die minder mooie te omskep in 'n gewig wat tuishoort op die ander weegkant van die skaal teenoor die mooie. Dan leef ons in balans en verstaan ons beide weegpunte beter. Hierdie bundel eenvoudige sketse het dalk juis dit ten doel - om balans in die belewing van dinge in ons lewe te reflekteer. Shipping may be from our UK warehouse or from our Australian or US warehouses, depending on stock availability. N° de réf. du vendeur 9798666351628
Quantité disponible : 1 disponible(s)
Vendeur : Rarewaves.com UK, London, Royaume-Uni
Paperback. Etat : New. N° de réf. du vendeur LU-9798666351628
Quantité disponible : Plus de 20 disponibles