Articles liés à Bashoek se Spook: Boek 3

Bashoek se Spook: Boek 3 - Couverture souple

Livre 3 sur 12: Bashoek

Van Der Merwe, Anna-Mart

 
9798768222963: Bashoek se Spook: Boek 3

Synopsis

Karel is vasgevang in die aksie verhaal wat hy lees. Soms haal hy angstig asem, vir die spanning wat die held van sy boek, ervaar. Die koshuisgange is doodstil en die reën sif so saggies neer. Meteens spits Karel sy ore... klop iemand aan hul kamerdeur... Die stilte word verbreek deur die gille van ‘n vrou: “Los my! Iemand help! Asseblief help!"

Karel maak die deur op 'n skrefie oop en soos blits vlieg hy in sy bed in, kombers oor die kop.

Het Karel werklik 'n spook gesien?

Hoe gaan die kinders hierdie raaisel oplos?

Les informations fournies dans la section « Synopsis » peuvent faire référence à une autre édition de ce titre.