In die laat veertigs droom die jonge Anieke soos alle jong meisies oor haar toekoms. Sy sal gaan leer en haar ouers help om haar jonger broers en susters te help grootmaak.
Die noodlot besluit anders. Sy moet stad toe gaan, werk soek en vergeet van skoolgaan. Haar drome lê in skerwe. Sy vertrek met die trein, stad toe, jonk onskuldig en onkundig. Sy ontmoet Jaco, 'n treindrywer, op die trein en hy word haar steunpilaar. Hy help haar om losies te kry asook werk in fabriek, klein loon en onmoontlike lang ure op haar voete.
Jaco is haar eerste kennismaking met die stad.
Waldo, haar baas is skatryk en aantreklik maar buite bereik vir die jong fabriek meisies.
Sy trou met Jaco, hy is haar sekuriteit en sy weet hy is baie lief vir haar.
Maar wat van Anieke? Sy aanvaar haar omstandighede en saam met Jaco neem sy 'n wilsbesluit. Sy sal 'n goeie vrou vir hom wees.
Wie weet van die geheim in Anieke se verlede, nie net 'n geheim nie maar 'n deel van haar wat vir ewig verlore is: of is dit werklik verlore vir haar?
Koop die tyd uit ... al is dit hoe min.
Les informations fournies dans la section « Synopsis » peuvent faire référence à une autre édition de ce titre.
Vendeur : PBShop.store US, Wood Dale, IL, Etats-Unis
PAP. Etat : New. New Book. Shipped from UK. THIS BOOK IS PRINTED ON DEMAND. Established seller since 2000. N° de réf. du vendeur L0-9798837948923
Quantité disponible : Plus de 20 disponibles
Vendeur : California Books, Miami, FL, Etats-Unis
Etat : New. Print on Demand. N° de réf. du vendeur I-9798837948923
Quantité disponible : Plus de 20 disponibles
Vendeur : PBShop.store UK, Fairford, GLOS, Royaume-Uni
PAP. Etat : New. New Book. Delivered from our UK warehouse in 4 to 14 business days. THIS BOOK IS PRINTED ON DEMAND. Established seller since 2000. N° de réf. du vendeur L0-9798837948923
Quantité disponible : Plus de 20 disponibles
Vendeur : AHA-BUCH GmbH, Einbeck, Allemagne
Taschenbuch. Etat : Neu. Neuware. N° de réf. du vendeur 9798837948923
Quantité disponible : 2 disponible(s)
Vendeur : CitiRetail, Stevenage, Royaume-Uni
Paperback. Etat : new. Paperback. In die laat veertigs droom die jonge Anieke soos alle jong meisies oor haar toekoms. Sy sal gaan leer en haar ouers help om haar jonger broers en susters te help grootmaak. Die noodlot besluit anders. Sy moet stad toe gaan, werk soek en vergeet van skoolgaan. Haar drome le in skerwe. Sy vertrek met die trein, stad toe, jonk onskuldig en onkundig. Sy ontmoet Jaco, 'n treindrywer, op die trein en hy word haar steunpilaar. Hy help haar om losies te kry asook werk in fabriek, klein loon en onmoontlike lang ure op haar voete. Jaco is haar eerste kennismaking met die stad. Waldo, haar baas is skatryk en aantreklik maar buite bereik vir die jong fabriek meisies.Sy trou met Jaco, hy is haar sekuriteit en sy weet hy is baie lief vir haar. Maar wat van Anieke? Sy aanvaar haar omstandighede en saam met Jaco neem sy 'n wilsbesluit. Sy sal 'n goeie vrou vir hom wees. Wie weet van die geheim in Anieke se verlede, nie net 'n geheim nie maar 'n deel van haar wat vir ewig verlore is: of is dit werklik verlore vir haar? Koop die tyd uit . al is dit hoe min. This item is printed on demand. Shipping may be from our UK warehouse or from our Australian or US warehouses, depending on stock availability. N° de réf. du vendeur 9798837948923
Quantité disponible : 1 disponible(s)