Die Stryd Tussen Boer en Brit

Langue : anglais

Edité par Tafelberg Uitgewers, Kaapstad, 1959

  • Éd. originale
  • Livre relié
  • Occasion
Afficher toutes les informations

Vendeur : Eaglestones, Oudtshoorn, Afrique du sudEaglestones

Vendeur avec une évaluation de 5 étoiles

Vendeur AbeBooks depuis 28 février 2019

Livre relié

Etat: Occasion - Assez bon

EUR 106,17

EUR 55,00 expédition 
Expédition depuis Afrique du sud vers Etats-Unis

Quantité disponible : 1 disponible

Ajouter au panier
Retours gratuits sous 30 jours

A propos de cet article

Op omslag: . Dit is eintlik ondenkbaar dat die eerste Afrikaanse vertaling van genl. C. R. de Wet se herinneringe aan die Tweede Vryheidsoorlog eers vyftig jaar ná die Nederlandse uitgawe verskyn. Die Tweede Vry heidsoorlog was immers een van die in grypendste gebeurtenisse in die geskiedenis van die Afrikaner, en genl. De Wet die mees legendariese krygsman uit daardie tyd. Hierdie vertaling vul dus 'n wesenlike leemte wat tot dusver in ons Afrikaanse geskiedskrywing bestaan het. Soos kmdt. C. A. van Niekerk, President van die Senaat, in sy Voorwoord sê, het die Nederlandse uitgawe in die jare ná die oorlog op die rak van feitlik elke Afrikaner gestaan. Vir die nuwe geslag Afrikaners wat die oorspronklike nie kon besit nie, word die geleentheid dus nou gebied om hul boekery aan te vul. Hierdie boek is nie bedoel vir die vak geleerde nie. Dit is geen dorre relaas van reekse skermutselinge op die Vrystaatse vlaktes nie. Dit is 'n boeiende, volledige en outentieke vertelling deur een van die vernaamste deelnemers aan die Tweede Vryheidsoorlog. Die verhaal word met groot piëteit en eerlikheid vertel. Daar is geen hoogmoed oor eie prestasie nie, en die swakhede van die Boere word by tye net so onbevange genoem as wat die Britte lof toegeswaai word wanneer die skrywer meen dat hulle dit verdien. Bowendien bevat die werk 'n paar belangrike dokumente, o.m. die volledige teks van 'n brief van pres. Steyn aan lord Kitchener waarin die oorsake van die oorlog en die standpunt van die Republieke op meesterlike wyse uiteengesit word. Mnr. Izak de Wet, die enigste oorlewende seun van die generaal, het sy in komste uit hierdie boek aan die Vereenigingse Monumentefonds afgestaan. -------------------------------------------- 230 bladsye ---------- Orders of $100.00 or more are shipped using tracked courier delivery services. Size: Approx 6" Wide and 9" Tall.…

N° de réf. du vendeur 000599

Détails bibliographiques

Titre
Die Stryd Tussen Boer en Brit
Auteur
C.R. de Wet
Éditeur
Tafelberg Uitgewers, Kaapstad
Année de publication
1959
État de l'article
Very Good
Jaquette
Fair - Slight Tears, Crease
Reliure
Hardcover
Langue
anglais
Édition
First Edition.
Catalogues du vendeur
Africana, Afrikaans Non-Fiction, Anglo-Boer Wars

Eaglestones

Oudtshoorn, Afrique du sud

Vendeur avec une évaluation de 5 étoiles

Vendeur AbeBooks depuis 28 février 2019

Frais d'expédition de Afrique du sud vers Etats-Unis

Article50 à 60 jours ouvrés14 à 30 jours ouvrés
Premier articleEUR 55,00EUR 60,00
Les délais de livraison sont fixés par les vendeurs et varient en fonction du transporteur et du lieu. Les commandes transitant par les douanes peuvent être retardées et les acheteurs sont responsables de tous les droits ou frais associés. Les vendeurs peuvent vous contacter au sujet de frais supplémentaires afin de couvrir toute augmentation des coûts d'expédition de vos articles.

Modes de paiement

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Carte Bleue
  • Apple Pay
  • Google Pay
  • Paypal
  • Virement bancaire

Description de la boutique

Family store in heart of South African countryside at Oudtshoorn, ostrich capital of the world. Founded in 1993.

Spécialité

Afrikaans books, Colonial/Commonwealth, Africana